Volwassenes

  • Ons bied klasse kwartaaliks aan. Hierdie klasse bestaan uit 2 ure sessies op ‘n dag. 12 tot 14 ure per kursus.
  • GEEN AANDKLASSE WORD VIR 2024 UITGESIT NIE.
  • KONTAK ONS VIR MIDDAE KLASSE 1 KEER PER WEEK TEEN R 220 PER MAAND
  • Ingesluit Handleiding
  • Ingesluit evaluasie en sertifikaat .
  • Ons is nie geakrediteer nie.
  • Ons ondervinding getuig van goeie resultate.