Is jy `n skolier wat sukkel met RTT\CAT? Is jy die ouer wat niks weet van rekenaars? Jy het kleinkinders oorsee /en of kinders en jy wil via “Facetime\Skype met hulle kommunikeer? Wel dan is u nou op die regte webblad. Kontak ons gerus deur hier onder in die “comment” boks u kontak besonderhede te gee en ook waarin u belangstel.
Ons is al 28 jaar besig om harte bly te maak en mense opgewonde te maak oor rekenaars.