Almal het baie hard gewerk die afgelope kwartaal. Baie geluk met die goeie verslae, rus lekker en geniet die vakansie. Aan ons CAT (Computer Application Tecnology) leerders ons is trots op julle uitslae. Dankie aan Tannie Albie en Tannie Erika vir hul harde werk.
Die CAT klas kinders van Woensdag is hard aan die werk.
